Concerns Over School Leadership Changes

Goeiemôre mense.

Ek is

so kwaad.

Ek gaan dit nie eers wegsteek nie.

Wat?

Wat? Julle hardloop hier rond op en af soos mal

mense in die

skooljaard.

As jy nie 'n skoolloopie loop.

Kom ek sê vir julle hoekom is ek kwaad.

Ek het hiernatoe gekom vanoggend

by Eersterus Sekondêr, nie, want ek gaan hierdie,

hierdie video gaan ek net in

Afrikaans maak, want ek wil net hê Eersterus se mense moet

hoor wat

ek nou hier te sê het. Môre, môre. Mense,

as daar nou ooit 'n tyd was waar julle moet wakker word en julle

vingers

uithaal, dan's dit nou. Onse skool is besig om vernietig te

word onder die toesig van

'n staat of 'n regering wat nie 'n hel omgee nie.

Onder die toesig van 'n, 'n liggaam soos SATO.

Ja, ek sê dit, SATO. Julle, wat het ek vanoggend uitgevind?

Ons mevrou Olsen,

wat vir hoeveel jaar die deputy, acting deputy,

uh, uh, uh, uh, principal was hier in, uh, by hierdie skool.

Sy't nie die pos gekry nie.

Nee, nee, nee, hulle het nog 'n swarte aangestel as 'n

deputy.

Ja, ek klink nou baie rassis-rassisties, maar ek gee nie 'n bloue

duit om nie. Right? Mense kan nou vir my sê: "Ja,

sy's rassisties, bla, bla, bla."

I don't care. Die hoof is klaar swart.

Nou stel hulle 'n depu-- 'n swart deputy, uh, aan.

Onse skool is pikswart. Hier's net vyf so, uh, uh, kleurling, uh, uh,

onderwysers hierso. Net vyf! Die res is swart.

Hierdie skool is swart. Hier in Eersterus.

En as julle nie so kwaad gaan wees soos ek nie, dan gaan hierdie skool heeltyd...

Die s-- die government het darem maar gesê hulle

gaan verlede week kom hierso.

Hulle het nie gekom nie. Hulle het nie ge-kom nie.

Mense, julle het nie 'n cooking clue wat gaan

hierso aan nie

en julle kan nie toelaat, "not under our watch can we let this

happen".

Onse onderwysers word onderdruk.

Onse onderwysers word seksueel ge-gemolesteer of, of, of, of

geteister. Onse kinders hier op skool, hier's kinders hierso wat ook

kla dat hulle seksueel, ek weet nou nie waar word hulle seksueel

gemolesteer nie,

maar hier's nie eers hulp vir hulle nie.

This school is going... Dis onse skool, mense.

Amper 'n honderd persent van ons wat van Eersterus af kom, het hier skool

geloop en die skool is besig om teen honderd

persent agteruit te gaan.

Ons kan dit nie toelaat nie. As, as daar nie, if there's not going to, uh,

be

action from our side, gaan julle toelaat dat mevrou Olsen

nie die pos kry nie.

Dat sy net so uitgewerk word.

En ek verneem ook by iemand dat wanneer 'n swart kind hier

verkeerd doen, dan word hy net 'n warning gegee.

Wanneer 'n ka-, 'n coloured kind hierso verkeerd gedoen,

dan word hy gesuspend, dan

moet hy loop. Watse stront is daai?

Hierdie mense kom vat onse skole oor b-b-broad

daylight en niks word daarmee gedoen nie.

Eersterus, julle raak nie kwaad genoeg nie. Here,

it like Eldorado Park.

Ai, ai, ai, ai, ai, elders! Ai, die sal nie gebeur in elders nie.

Sorry. Eersterus, julle is te passief.

Julle is te ge-worried met ander mense se goeters.

Kyk na julleself, kyk na julle eie skool, kyk na julle kinders se skool.

Hierdie kinders gaan later nie eers meer 'n skool hê nie.

Ons gaan nie meer hierdie skool hê nie.

Hulle, die goed word ingevoer van frikkin Benda

af, dan

kom ons, dan word hulle hoofde hierso by ons.

Hulle word ingevoer van Zimbabwe af, dan word hulle hoofde hier by ons.

Under our watch en onse mense is gekwalifiseerd.

Watsek.

Die rabbish, die rabbish kan nie aangaan nie, mense.

Hierdie kinders...

Hier's mense wat nie eers hierso skool loop nie, maar hulle is hier op onse

skooljaard want dis oop. Kom ek wys julle. Dit is oop.

Dit is oop. Sien jy daar loop die kinders?

Eie skoolkinders, hulle is supposed om hier te wees,

maar hulle hardloop hier rond

soos 'n klomp mangoeie.

Die toilette word nie meer gebruik nie, want hoe, hoe,

hoe kan die toilette gebruik

word?

Government was kamikaze. Hulle het 'n hele, uh, uh,

uitstinnery gestuur.

Hulle gaan nou kom. Hulle vlieg van ek weet nie flippen waar

af nie.

Nooit opgedaag nie. En die gelde. Kom ek sê gou vir

julle iets, Eersterus, en dit is wat, uh, wat ek ook lankal besef het.

As hierdie skool vir julle vra,

as die hoof vir julle vra of daar word 'n,

'n request uitgestuur,

daar word geld benodig vir hierdie skool.

Jy gee nie a dooie sent nie. Jy gee niks nie, want

hierdie geld word nie gebruik vir die skool nie.

Ons weet nie waarnatoe gaan daai geld nie.

Die hoof sit die hele bleddie dag in sy kantoor en s-suip

koffie. Hy kom ek het-- ek was al hoeveel keer by hierdie skool,

ek het

hom nog nooit gesien nie. Ek praat net elke keer met mevrou Olsen,

want

sy's teenwoordig. Maar hier, sy het nie die pos gekry nie, julle.

Hulle bewerk dit so, hierdie Sato gemorste.

Hulle bewerk dit so dat ons en hulle sê dit

onomwonde: "Die coloureds gaan nie die poste

kry nie. Hulle hou die poste vir net vir die

swartes." It

is said.

Gaan ons dit toelaat?

Dit is julle skool.

Once upon a time

was die nog 'n regte skool.

Brand onse kinders se skole. Hm? Brand onse kinders se skole.

Ah.

You will, you will take a very long time to convince

me of that.

Hulle sê, die departement sê,

um,

at least het ons nog geboue.

At least het ons nog geboue.

Die is die, die normaal. Is dit, of is dit 'n kwessie van hulle

is so gewoond hulle

kinders word skool gegee onder 'n boom?

Onse kinders is nie gewoond daaraan nie. Die geboue is nie reg nie.

Dit is nie, it is not conducive for school.

Nou ek wil hê

wie ever 'n probleem het met wat ek nou hier gesê

het, kom vir my.

End of transcript · 1,029 words

iPhone app Translate videos on your iPhone Paste a TikTok, Instagram or X link, add subtitles in your language and save the video to Photos.

Read any video in your language

Paste a link from X, TikTok, YouTube or Instagram. You get a page like this one.

© 2026 TranslateMom Transcripts Sources Pricing Legal